Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Altyd Op Vakansie
Jack Parow
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Yo elke oggend raak ek wakker met 'n kopseer
Voel asof 'n blerrie bom ontplof het in my kop weer
Ag nee wanneer's it nou tjop en nou die dop neer thirty five stillerlat pissies dink aan opgee
Gooi weer, nog net enetjie voor ek die pad vat
Nog 'n laaste loop dop voor pappa weer die pad slat
Almal tune, raak groot en draai bietjie die kraan af
Maar kyk hier, niemand hou vir katjie van die baan af (Meow)
Ja wat, baby ek moet huis toe wil jy saam stap ek en jy kan lekker laat lรช op 'n Maandag
Raak wakker met my blรชrrie elmboogies nerf-af
En op my foon vyf-en-dertig miss calls van die werk af
Nee jong wanneer kry Karel nou 'n meisie, nee jong wanneer koop Karel nou 'n huisie
Nee jong Karel hardloop eerder heeltyd kaalgat en hop skiep en flip en jump sy aan 'n paal vas
Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Check, check, check) (Uh)
Yo gisteraand weer my salaris geblaas op die bonnet van my Yaris gebraak
In die driveway voor my huis uitgepas en wakker geraak met my ma wat my raas
Maar dis als cool man, ek's cooler as 'n cucum', duik net op Tinder, slaap op 'n Futon (Sjoe)
Maat, ek's maybe nou bietjie luigat, maar as die wenstreep wink gaan ek jou weer verby vat
Los jou pap nat, swaai jou soos 'n voordeur los jou quad-bike trouble is my voorkeur
Want hierdie skollie het nog goeders om te gee, want julle almal flippen Sipho kyk vir meer
Want daar's altyd goeie tye om die draai, so moenie stress nie, Karel's blรชrrie kwaai
Wilder as die weste, die vetste vibes, so alles van die beste, die groente braai
Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Uh)
Check check
Uh

Salaris geblaas, party gehad, kaal gestreak oor die straat, uitgegaan en uitgepas