Kom Ons Raak Weg
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Ek dink aan jou deur die dag
Wanneer jy vir my simple grappies lag
Ek skree jou naam in die nag
Dat die duister pad kan gee
Ek staan hier en wag
Waar ons laas in die reรซn baklei het
Ek was verkeerd
Maar jy het my skoon gewas
Kom ons raak weg
Ons hardloop ver hiervandaan
Sodat ons nooit ooit weer in ons lewe gevind word nie
Kom ons raak weg
Ons hardloop ver hiervandaan
Sodat ons nooit ooit weer in ons lewe gevind word nie
Ek sien jou hand in my hand
Wanneer ons weer kattekwaad pleeg
Ek voel die wind teen jou sy
Wat jou nader aan my waai
Ek staan hier en lag
Waar ons laas in die reรซn gesoen het
Ek was verkeerd
Maar jy het my skoon gewas
Kan ons dit die keer oorgee aan die oseaan
Die keer oorgee aan die oseaan
Kom ons raak weg
Ons hardloop ver hiervandaan
Sodat ons nooit ooit weer in ons lewe gevind word nie
Kom ons raak weg
Ons hardloop ver hiervandaan
Sodat ons nooit ooit weer in ons lewe gevind word nie
Gaan ons net aanhou, aanhou
Wat gaan van my en jou word
Wie gaan na alles kyk
As jy weg is
As ons weg is