Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Ons Is
Jay & Lianie May
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek sรช jou wat moet ek nog doen om jou terug te kry?
Want ek sรช jou jyโs die een jyโs bedoel vir my
Die song begin te speel en jy stap verby
Baby in jou blue jeans jy kyk nie eers vir my
My liefie ons is
Vir mekaar bedoel is
Wat ek vir jou voel
Dalk net nie genoeg om jou by my te hou nie?
My liefie gee my
Iets om aan vas te hou my
Warm do si do gee my net โn spin
Ooh daar op die dansvloer
Dink jy dit is lekker om die hele aand
Te sien hoe jy so skaam teen die muur bly staan?
Al wat ek jou vra is tog net een dans
Sal nie op jou sponge nie ek los jou bankbalans
My liefie ons is
Vir mekaar bedoel is
Wat ek vir jou voel
Dalk net nie genoeg om jou by my te hou nie?
My liefie gee my
Iets om aan vas te hou my
Warm do si do gee my net โn spin
Ooh daar op die dansvloer
Wonder of jy soek wat jy kry want sy lyk nie baie vars vir my
Maak oop jou oรซ kom aan en glo ek en jy is nog nie lank verby
My liefie ons is
Vir mekaar bedoel is
Wat ek vir jou voel
Dalk net nie genoeg om jou by my te hou nie?
My liefie gee my
Iets om aan vas te hou my
Warm do si do gee my net โn spin
Ooh daar op die dansvloer
Warm do si do gee my net โn spin
Ooh daar op die dansvloer