Skip to content

Winterwasemharte

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Voel jy of jy saam met my bietjie weg wil raak Ek bring rooiwyn, laat die wรชreld verdwyn vanaand Dit is tyd dat ek en jy mekaan, bederf een bietjie stiller aan En tussen duisend kaarse, liefde maak Ons lรช en kyk hoe dans die vlamme Voel jou hartklop in my hande Tegen winter was 'n harte teen die ruit Buite reรซn dit maar is warm Lรช en broei hier in my arms Tegen winter was 'n harte teen die ruit Net jy kan 'n harde man se hart sag maak Maak jou oรซ toe, laat ek jou verraas vanaand Dit is tyd dat ek en jy mekaan, bederf een bietjie stiller aan En tussen duisend kaarse, liefde maak Ons lรช en kyk hoe dans die vlamme Voel jou hartklop in my hande Tegen winter was 'n harte teen die ruit Buite reรซn dit maar is warm Lรช en broei hier in my arms Tegen winter was 'n harte teen die ruit More as die son opkom is die harte nie meer daar Maar ons harte klop vir altyd in mekaar Ons lรช en kyk hoe dans die vlamme Voel jou hartklop in my hande Tegen winter was 'n harte teen die ruit Buite reรซn dit maar is warm Lรช en broei hier in my arms Tegen winter was 'n harte teen die ruit Tegen winter was 'n harte teen die ruit Teen die ruit Ooooh-ooh