Skip to content

KOE - MA - DOE

NADINE
Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Koemadoe, koema, komadoedoe Gee my tog 'n drukkie toe Koemadoe, koema, komadoedoe Dis ons eie, eie land Koemadoe, koema, komadoedoe Gee my tog 'n drukkie toe Koema koem doe, o-we-o-o O-we-o Koema, o-we-o As jy kom, kom haal my gou Nie gister nie mรดre maar sommer nou Aa ons rondomtalie sal ek jou sรช Wat ek alles graag wil hรช As jy kom bring alles saam Jou fiets, jou naam en jou fotoraam Met 'n vang van my hand Sal jy my moet sรช Hoe diep jou liefde lรช Koemadoe, koema, komadoedoe Gee my tog 'n drukkie toe Koemadoe, koema, komadoedoe Dis ons eie, eie land Koemadoe, koema, komadoedoe Gee my tog 'n drukkie toe Koema koem doe, o-we-o-o O-we-o Koema, o-we-o As jy kom gaan ons 'n huisie bou In tweedelaan waar ek altyd wou Met 'n hond en 'n kat En 'n mak makou Bly ek altyd hier by jou As jy kom en die wind die waai Sal ons weer 'n vleisie braai Ons rondomtalie sal aanhou draai Voor die hane kraai Koemadoe, koema, komadoedoe Gee my tog 'n drukkie toe Koemadoe, koema, komadoedoe Dis ons eie, eie land Koemadoe, koema, komadoedoe Gee my tog 'n drukkie toe Koema koem doe, o-we-o-o O-we-o Koema, o-we-o Koemadoe, Koemadoe, Gee my tog 'n drukkie toe Koema koem doe, o-we-o-o O-we-o Koema, o-we-o Koemadoe, koema, komadoedoe Gee my tog 'n drukkie toe Koemadoe, koema, komadoedoe Dis ons eie, eie land Koemadoe, koema, komadoedoe Gee my tog 'n drukkie toe Koema koem doe, o-we-o-o O-we-o Koema, o-we-o