Skip to content

Glimlag

Popularity · Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

O, vriend, jy weet hoe jy gons deur die lewe Jy weet hoe jy gons almal daarsukses Ons almal soek die lekker in die lewe Maar dink ons ooit 'n oomblik aan die res? Glimlag vir almal in jou lewe en strooi 'n bietjie liefde en geluk Glimlag, wees vrolik in jou lewe, want jy Vir ander doen bring blydskap en geluk Elkie loop sy paaitjie deur die lewe Jy weet tog ons probeel almal ons bes En ieder wil sy merk maak in sy lewe Maar dink ons ooit 'n oomblik aan die res? Glimlag vir almal in jou lewe, omstrooi 'n bietjie liefde en geluk Glimlag, wees vrolijk in jou lewe, want jy Vir ander doen bring blydskap en geluk O vriend, weet jy hoe vinnig vlieg die lewe? Jy weet hoe dikwels kan ons ander kies? Ons moet 'n oomblik stels staan in die lewe Een oomblik om te denk aan al die res Glimlag vir almal in jou lewe Ja, strooi 'n bietjie liefde en geluk Glimlag, wees vrolik in jou lewe, want jy Vir ander doen bring blydskap en geluk Glimlag! Glimlag!