Skip to content

Racheltjie De Beer

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Rageltjie de Beer. Haar pa se engel kind. Het saam haar boetie Dirkie. In die sneeu en koue wind. Verdwaal in hulle soektog. Na n kalfie uit die kraal. En is eers gevind met sonsopkoms. Dood verkluim en kaal. N uitgeholde miershoop. Deur n aardvark oopgrkrap. Was n herberg vir klein Dirkie. Teen die koue van die aand. Haar kaal verkluimde lyfie. Om die miershoop toegevou. Al haar klere aan klein Dirkie. Om hom lewendig te hou. Koor. Hierdie is die storie van Racheltjie de Beer. En die les wat ons almal uit haar dapper hart kan leer. Wanneer alles om jou donker raak. En die sneeu kom op jou neer. Lรช soos Racheltjie de Beer jou eie lewe neer. Het jy al ooit gewonder hoe jy sou reageer As jy dalk in die skoene was van Racheltjie de Beer. Sou jy dalk ook jou lewe gee vir jou boetie of jou sus. Sou jy ook n held kan wees met alles wat jy is. Sou jy ook om die miershoop lรช. Om die koue uit te hou. Jou klere vi jou boetie gee. Om hom warm te kan hou. Sal jy jou lewe neer kan le. Die koue kan trotseer. N ander bo jouself kan stel. Soos Racheltjie de Beer. Koor. Hierdie is die storie van Racheltjie de Beer. En die les wat ons almal uit haar dapper hart kan leer. Wanneer alles om jou donker raak. En die sneeu kom op jou neer. Lรช soos Racheltjie de Beer jou eie lewe neer. Brug Oooo oooo . Racheltjie de Beer. Oooo oooo. Racheltjie de Beer. Koor