Skip to content

Daai Klein dorpie Gevoel

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Na-na na na-na-na-na na na-na-na-na-na-na-na-na Mhmm Dis net toe jy verby stap Dat jy vir my weer terug vat Na iewers lanks 'n stofpad Na 'n plekkie waar Katrientjie my nog vashou En ek sien haar in jou Sy kan langarm en two-step Haar bobotie is 'n wenresep Sy kan raak vat met 'n kleilat In 'n rokkie lyk sy uitgevat Maar in 'n jean lyk sy beter Soos Katrientjie Weet ek verseker Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel Jy wat als opreg bedoel Jy wat jou hart by my uitspoel Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel Jy wat als van my af weet Ek sal nooit daai kyk vergeet Na-na na na-na-na-na na na-na-na-na-na-na-na-na Mhmmm Ek vat jou weer die langpad En groet vir eers die groot stad By die N1 deur die Klein Karoo Begin my kop te twyfel na my hart Bly net aanhou glo En die hoofstraat ry tot voor jou stoep En ek veloor weer al my moed En jy wat nog dieselle lyk Laat my weer hoop dat jy vir my sal kyk Maar ek kan jou verseker Dat jy Katrientjie Verdien dalk beter Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel Jy wat als opreg bedoel Jy wat jou hart by my uitspoel Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel Jy wat als van my af weet Ek sal nooit daai kyk vergeet En as ek jou nou los Sal jy in daai klein dorpie bly 'n Perfekte droom vir my En as ek eerder wegstap Weet ek dat jy met daai gevoel Net altyd hier deur kan terug kan lei Daai klein klein dorpie gevoel Jy wat als opreg bedoel Jy wat jou hart by my uitspoel Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel Jy wat als van my af weet Ek sal nooit daai kyk vergeet Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel Jy wat als opreg bedoel Jy wat jou hart by my uitspoel Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel Jy wat als van my af weet Ek sal nooit daai kyk vergeet Klein dorpie gevoel