Skip to content

So Long Skipskop

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Pak op, pak op sit jou goedjies op jou kop more gaan ons weg ver van hier weg skipskop skipskop wanneer hou die dinge op swaarkry le net voor die blou berge oor overberg se mens isse ek gebore op die plek skipskop nes my pa en sy pa ook hier deurie duine, loop onse spore hier op die beach hier langs die see is ek gedoop maar wat ken ek anders as die bloudam se branders die wolke en die winde wat hier waai maar verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies en sรช maar so long skipskop, skipskop sรช goodbye linkerhand, o die regterhand wat se kant lรช die plekke, misverstand 'seblief meneer, ag se tog weer is dit die pad wat ons moet more vat 'n stukkie le hier en 'n stukkie le daar stukkies van my lewe hulle lรช deurmekaar tel op tel op vir Shorty en vir Pop gaan haal vir Apie en hou daai kindjie dop maar wat ken ek anders as die blou dam se branders die wolke en die winde wat hier waai pakop jou bootjie pakop jou goedjies sรช maar so long skipskop skipskop sรช goodbye sรช maar so long skipskop skipskop sรช goodbye