Skip to content

My Pa Is Die Koning

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Jy glimlag so breed als jy my vriendelik groet Jy lyk tog so selfverseker Maar die wรชreld aan jou voete Voel Jezus se reรซs, bly die lewe 'n fees As deurs voor my uittree, dan skeel dit heel min Dit lyk op jy tans as jy loop Ek kon dit nooit verstaan nie Ek wou sien antwoord het en toe hoor ek jou sรช My Pa is die Koning van die heelal, jy weet En kom wat wil, ek sal dit nooit vergeet nie Die wind kan waai, die berge kan val Hy't gesรช hy voorsien en Hy sal Ek's die Koning se kind, man dit maak my 'n prins My lewe is gister, selfs die dood is 'n wins Vir niks is ek bang nie, dit sรช ek Hom nou My Pa is die Koning onthou Hoe moes ek nou voel? Ek wens ek was jy Maar eks net 'n gewone ou Dit klink so onregverdig om 'n Koning te hรช, vir wie jy Pa kan sรช Toen jy my genooi, het jy gewoon: luister nou mooi Hoe kan jy tog so gou vergeet? Ons is deur die Aard genomen en toe ek my kon kry, toe sรช Hy vir my: jou Pa is die Koning van die heelal, jy weet En kom wat wil, jy moet dit nooit vergeet nie Die wind kan waai Die berge kan val Hy't gesรช Hy voorsien en Hy sal Jy's die Koning se kind, man dit maak jou 'n prins Jou lewe is Griste, selfs die dood is 'n wins Vir niks is jy bang nie of wak sรช Ek nou, jou Pa is die Koning onthou La la la My Pa is die Koning van die heelal, jy weet En kom wat wil, jy moet dit nooit vergeet nie Die wind kan waai, die berge kan val Hy't gesรช Hy voorsien en Hy sal Ek's die Koning se kind, man dit maak my 'n prins My lewe is gister, selfs die dood is 'n wins Vir niks is ek bang nie, dit sรช ek Hom nou My Pa is die Koning onthou My Pa is die Koning onthou My Pa is die Koning onthou