Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Wilder as Die Wildtuin
Die Heuwels Fantasties
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Daar word gewoonlik slegs twee benodig (2x)
Daar's 'n pols wat kan ontplof
Wanneer laas halsoorkop
'N Hartaanval vol domkrag
'N Kop wat stop (2x)
Kom ons raak wilder as die wildtuin
'N Stokou, klipharde geraas
'N Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag
Kom ons raak wilder as die wildtuin
Wilder as die wildtuin
Skep jou asem
Totaal en al lendelam
Wilder as die wildtuin
Maak liewer jou oรซ toe
Daar is geen diamante in my hande nie
Dit wat daar is in oorvloed
'N Ongemaklike situasie
Ons kan vir ewig eerder onsself verbeel
Ons kan vir ewig eerder dieselfde speletjie speel
Want hierdie is nie perde koop nie
Dis nie perde koop hierdie nie
Hierdie is nie perde koop nie
Dis nie perde koop nie
Kom ons raak wilder as die wildtuin
'N Stokou, klipharde geraas
'N Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag
Kom ons raak wilder as die wildtuin
Wilder as die wildtuin
Skep jou asem
Totaal en al lendelam
Wilder as die wildtuin
Daar word gewoonlik slegs twee benodig (2x)
Want hierdie is nie perde koop nie
Dis nie perde koop nie
Kom ons raak wilder as die wildtuin
'N Stokou, klipharde geraas
'N Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag
Kom ons raak wilder as die wildtuin
Wilder as die wildtuin
Skep jou asem
Totaal en al lendelam
Wilder as die wildtuin
ย