Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Verdoof. Vergiftig. Verskoon M
Van Coke Kartel
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Verdoof
Vergiftig
Verskoon my
Met สผn soen op die wang, het jy 'n toekoms mooi beplan.
Ek verkies nogsteeds om in die Kaapstad se nag in te kruip.
Kan ons daar ontmoet?
En die aarde kry om ons
Stuk vir stuk in te sluk.
Haal asem. Haal asem.
En keer op keer
ย
Moek ek wegkruip, want die waarheid lรช so dun.
Te jonk om te gaan slaap.
Hoe kan jy jou oรซ toemaak?
Jou ma se poes.
Kan ons daar ontmoet?
ย
En die aarde kry om ons
Stuk vir stuk in te sluk.
Haal asem. Haal asem.
Ek hoor jy se so.
Haal asem. Haal asem.
ย
Ek moes verloor toe middelmatigheid nog genoeg was.
Was dit nodig om van my สผn man te maak?
My God verlos my van die vraag.
Knyp die valsheid tussen jou twee vingers vas.
Kan ons daar ontmoet?
ย
En die aarde kry om ons
Stuk vir stuk in te sluk?
En die vloer sal sink, soos ons verdrink.
Haal asem. Haal asem.
Ek hoor jy se so.
Haal asem. Haal asem.
ย
Ons het daar ontmoet.
ย
Die aarde gekry om ons
Stuk vir stuk in te sluk.
En die vloer gesink, soos ons verdrink.
Haal asem. Haal asem.
Ek hoor jy se so.
Haal asem. Haal asem.
Haal asem!
ย