Skip to content

Mamma

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Mama, dankie vir wie ek is Dankie vir wat ek nooit sal wees Daar is baie wat ek graag wil sรช As ek vergeet, vergewe my Mama, jy was nog altyd daar Jy het my geleer en my bewaar As ek my lewe oor kan kry, wens ek ma, jy's daar by my, daar by my En ek weet jy't gedroek en ek weet jy't geglo En ek's jammer, ek was nie altyd onder jou hoed Maar ek is waar ek is, want maak my gelyk En ek mis jou Ek mis jou Mama, miskien was ek verkeerd Jou tranะต sal ek nooit vergeer Vandaag wil ek net janne sรช, "Ek's lief Vir jou, vergewe my, vergewะตn my" En ek weet jy't gedroek en ek weet jy't geglo En eks jammer ek was nie altyd onder jou hoed Maar ek is waar ek is, want maak my gelyk En ek mis jou Ek mis jou Ma, ek mis jou en ek mis jou Oh oh oh Ek mis jou Ek mis jou ook Mama, ek hoop jy's trots op my Jy's trots op my Ek hoop vandag maak ek jou bly Jy's trots op my As ek my lewe oor kan kry, wens ek ma, wat daar by my, is daar by my Want ek weet jy't geglo, jy't geglo saam Met my getroef saam met my getroef Hierdie lied is net vir jou, mama