Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Gooi Mielies
JAN JAN JAN
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Al die tjoppies is onooi en al die kole brand rooi
Die gin en tonic girls in hulle rokkies ontplooi
Maak 'n bietjie vas, maak 'n bietjie vas
Jou broek jou romp jou knopie vas
Maak 'n bietjie los, maak 'n bietjie los
Jy weet, jy weet, jy weet mos
Na die braaivleis en die slaai waai die vellies en die plakkies
My kuite is vol meel los die sokkie laat ons sakkie
Maak 'n bietjie vas, maak 'n bietjie vas
Jou broek jou rompie, knopie vas
Maak 'n bietjie los, maak 'n bietjie los
Maak 'n bietjie los jou bolla mos
Stamp mielies, stamp sakkie sakkie's terug
Gooi, gooi, gooi, gooi mielies, gooi mooi nooi
Gooi, gooi mielies, gooi mooi nooi
Kom ons dans laat ek jou lei, en maak die lekker hekke oop
So kom en waai by my
Gooi, gooi, gooi, gooi mielies, gooi mooi nooi
Gooi, gooi mielies, gooi mooi nooi
Kom ons dans laat ek jou lei, ek maak die lekker hekke oop
Want jy lyk lus verby
Al die bokkies in Pretoria en Johannesburg
Parys, Potchefstroom en Heuwelsig
Maak 'n bietjie vas, maak 'n bietjie vas
Jou broek jou rompie, knopie vas
Maak 'n bietjie los, maak 'n bietjie los
Jy weet, jy weet, jy weet mos
Nylstroom, Upington en Hartenbos
Al die bokkies oor die land bring die laaste os
Maak 'n bietjie vas, maak 'n bietjie vas
Jou broek jou rompie, knopie vas
Maak 'n bietjie los, maak 'n bietjie los
Jy weet, jy weet, jy weet mos
Stamp mielies, stamp sakkie sakkie's terug
Gooi, gooi, gooi, gooi mielies, gooi mooi nooi
Gooi, gooi mielies, gooi mooi nooi
Kom ons dans laat ek jou lei, ek maak die lekker hekke oop
So kom en waai by my
Gooi, gooi, gooi, gooi mielies, gooi mooi nooi
Gooi, gooi mielies, gooi mooi nooi
Kom ons dans laat ek jou lei, ek maak die lekker hekke oop
Want jy lyk lus verby
Lus verby
Mos lus verby