Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Kakmal
Van Pletzen
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
As jy wil groot gaan dan kom saam met ons
Dekades se ervaring in rock & roll en bons
Van laat aand parties tot 'n tactical kots
Van Coke en Groothond ons ken die scores
En ons bring daai kakgroot gees
En ons bring daai kakgroot gees
So kom ons gaan groot
Kom ons dans tot die dood
Die vader van Bellville en die prins van die Noord
Cos now's the time, Oorlog Frankenstein
Kom ons gaan mal soos 2009
Kom ons gaan kakmal vanaand
Kom ons gaan kakmal vanaand
Oeee kom ons gaan kakmal vanaand
Oeee kom ons gaan kakmal kakmal kakmal
Ons is deurmekaar
Die hele wรชreld is
Mis die skrif teen die muur
Nutteloos en clueless
Ons ervaring beteken niks
As ons in elk geval heengaan
Vat my saam
Ons moet groot gaan
Ons moet altyd groot gaan
Vat my saam
Van Pletzen
Kom ons gaan kakmal vanaand
Kom ons gaan kakmal vanaand
Oeee kom ons gaan kakmal vanaand
Oeee kom ons gaan kakmal kakmal kakmal
Kom ons gaan kakmal
Kom ons gaan kakmal
Kom ons gaan kakmal
Kom ons gaan kakmal
Oeee kom ons gaan kakmal vanaand
Oeee kom ons gaan kakmal vanaand
Oeee kom ons gaan kakmal vanaand
Oeee kom ons gaan kakmal kakmal kakmal
ย