Tot Die Einde
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Jy sรช dit alles lyk so onmoontlik
Jou drome is te groot, net soos gewoonlik
Maar รชrens in jou hart
Is daar 'n bietjie hoop
So bly net glo in waar jy weet
Jy behoort
Al maak hul woorde jou bitter seer
Wie kan jou keer?
Hoe sal jy ooit verseker weet
As jy nooit probeer
So vat jou kans en gaan wys die wรชreld
Jy sal veg, jy sal veg tot die einde
Skyn jou lig tot daar ver in die verte
Bly net veg, bly net veg tot die einde
Al bly daar niks van jou oor
Wat het jy verloor?
Al bly daar niks van jou oor
Wat het jy verloor?
Jy weet die wรชreld kyk so ongelowig
Maar om dit reg te kry, is ongelooflik
Al moet jy aanhou wag tot bittereinde
Bly net glo, later lees tussen die lyne
Al maak hul woorde jou bitter seer
Wie kan jou keer?
Hoe sal jy ooit verseker weet
As jy nooit probeer
So vat jou kans en gaan wys die wรชreld
Jy sal veg, jy sal veg tot die einde
Skyn jou lig tot daar ver in die verte
Bly net veg, bly net veg tot die einde
Al bly daar niks van jou oor
Wat het jy verloor?
Al bly daar niks van jou oor
Wat het jy verloor?
As jy moet val op jou knieรซ
En dit net weer moet probeer
Al moet jy alles verloor
En weer begin
Dit is die kans wat ons vat
Dit is die pad wat ons stap
Dis hoe jy weet
Dis wat jy wou hรช
So vat jou kans en gaan wys die wรชreld
Jy sal veg, jy sal veg tot die einde
Skyn jou lig tot daar ver in die verte
Bly net veg, bly net veg tot die einde
Al bly daar niks van jou oor
Wat het jy verloor?
Al bly daar niks van jou oor
Wat het jy verloor?
Wat het jy verloor?