Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Sewe Sakke Sout
Jay & Lianie May
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Dis net โn krakie dis nie gebreek nie
Dis net โn buig wat ons reg kan kry
Dis nog nie stukkend dis net โn rukwind
Dit sal verdwyn dis nog nie verby
Sal eerder sukkel saam met jou
As wat ek jou nie vas kan hou nie
Sewe sakke sout sal ek dra
Saam met jou die foute weer maak
Beter word met jou hier langsaan my
En sewe sakke sout is swaar maar
Jy bly dit die moeitewerd maak
Alles wat ek ooit wou hรช is jy
Sewe sakke sout is niks vir my
Dis niks vir my
Dis net โn hakplek ons kan dit deurwerk
Dis net โn merk wat ons skoon kan kry
Nog nie geval nie ek weet ons sal nie
Ek hou jou regop en jy vir my
Sal eerder sukkel saam met jou
As wat ek jou nie vas kan hou nie
Sewe sakke sout sal ek dra
Saam met jou die foute weer maak
Beter word met jou hier langsaan my
En sewe sakke sout is swaar maar
Jy bly dit die moeitewerd maak
Alles wat ek ooit wou hรช is jy
Sewe sakke sout is niks vir my
Sewe sakke sout is niks vir my
Sewe sakke sout sal ek dra
Saam met jou die foute weer maak
Beter word met jou hier langsaan my (Langsaan my)
En sewe sakke sout is swaar maar
Jy bly dit die moeitewerd maak
Alles wat ek ooit wou hรช is jy (Hรช is jy)
Sewe sakke sout is niks vir my
Sewe sakke sout is niks vir my