Skip to content

Sing So Mooi

Die Krefies
Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Jy dink jy is vry my kind Jy wil nie hoor nie Want al wat vryheid is Jy het niks om te verloor nie Die nag sien alles Die nag sien jou Jy tel op jou kitaar Jy het iets geskryf Jy wil hรช ek moet luister Maar my ore was te moeg Ek het dit gemis Ek wou nie hoor nie Jy sing so mooi vir my God sien alles God sien jou sรช jy Ek wil hรช jy moet glo sรช jy Ek kyk na die buurt waar ons bly Ek tel op my kitaar Ek het iets geskryf Ek wil hรช jy moet luister Maar jou ore is te moeg Jy het dit gemis Jy wil nie hoor nie Ek sing so mooi vir jou Net die nag sien jou Jy weet ek weet