Skip to content

Miskien

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Dis Maandag oggend 7 uur. Die koffie is koud en die melk suur. Ek blaai die koerant deur tot 9 uur. En die klok, tik-tik tot 12 uur. Die week lรช voor en naweek is vรชr. Die highways is rocking die radio blรชr. Hey!, maar ek moet my verby bly. Miskien moet ek bel op die selfoon. Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord. Dalk moet ek vra waar jy bly. As ek jou kom haal, sal jy saam ry. Jy leef hier in my drome. In my gedagtes elke aand. Oo-o-oo-oh! Miskien moet ek vir jou sรช. Dis Vrydag oggend 7 uur. Nog 'n week is verby, maar ek's nog steeds hier. Sal ek jou kry of is jy te besig. Sal jy die sms lees wat ek stuur. Ek wonder of ek jou vanaand sal sien. Die antwoord in my hart sรช: Miskien. Hey! Maar gaan ek dit vir jou sรช. Miskien moet ek bel op die selfoon. Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord. Dalk moet ek vra waar jy bly. As ek jou kom haal, sal jy saam ry. Jy leef hier in my drome. In my gedagtes elke aand. Oo-o-oo-oh! Miskien moet ek vir jou sรช. Jy leef hier in my drome. In my gedagtes elke aand. Jy leef hier in my hart. Vanaand... Miskien moet ek bel op die selfoon. Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord. Dalk moet ek vra waar jy bly. As ek jou kom haal, sal jy saam ry. Jy leef hier in my drome. In my gedagtes elke aand. Oo-o-oo-oh! Miskien moet ek vir jou sรช. Hey! Miskien moet ek vir jou sรช. Oo-o-oo-oh! Miskien moet ek vir jou sรช.