As Ek Voor Jou Breek
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Ek kyk nog steeds vir jou
Jy't my gelos sonder berou
Die mense staar my aan
Want almal weet 'n man mag mos nie huil nie.
Brug
En ek staan alleen
En om my bou die wolke sy reรซn.
Koor
En as ek voor jou breek
Was dit als die moeite werd want ek sou alles gee, vir jou, vir jou
Maar vir nou, stap jy soos 'n vreemdeling verby
Stap daar iemand anders aan jou sy
En kyk jy rรชg deur my
As ek voor jou breek.
Hoe kon jy so gou vergeet het
Van die drome wat vir jou en my bedoel was
En miskien kon jy laat weet het
As my trane loop soos reรซn af teen die ruite.
Brug
Want ek staan alleen
En om my bou die wolke sy reรซn.
Koor
En as ek voor jou breek
Was dit als die moeite werd want ek sou alles gee, vir jou, vir jou
Maar vir nou, stap jy soos 'n vreemdeling verby
Stap daar iemand anders aan jou sy
En kyk jy rรชg deur my
As ek voor jou breek.
As ek voor jou breek
Einde