Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Totaal En Al
Samantha Leonard
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Hart klop vinniger as ek jou sien
Verander al my donker in 'n lig
Hoe jy dit doen weet ekke nie
Jy vat die hele wรชreld se gewig
Van my skouers af
Dis vir jou 'n straf en ekke weet dit
Maar jy bly gee dit
Hart klop vinniger as ek jou sien
Jy is die meeste, sal altyd wees, dis hoe jy my elke dag weer kies
Ek was gebreek en jy't dit geweet maar jy was nogsteeds vir my net lief
En jy sal my nooit verloor, bedoel my woorde, ekke is nะตt joune
Heeltemal totaal ะตn al
Jy sien iets in my wat ek nie sien
Ek wens ek het geweet wat dit kon wees, kry nie die regte woorde nie
Maar dit is 'n vereiste nie 'n keuse, jy is nie net 'n liefde nie
Jy is my mens, jy is elke wens, jy sien iets in my wat ek nie sien
Jy is die meeste, sal altyd wees, dis hoe jy my elke dag weer kies
Ek was gebreek en jy't dit geweet maar jy was nogsteeds vir my net lief
En jy sal my nooit verloor bedoel my woorde, ekke is net joune
Heeltemal totaal en al
Totaal en al
Totaal en al
Jy is die meeste, sal altyd wees, dis hoe jy my elke dag weer kies
Jy is die meeste, sal altyd wees, dis hoe jy my elke dag weer kies
Ek was gebreek en jy't dit geweet maar jy was nogsteeds vir my net lief
En jy sal my nooit verloor, bedoel my woorde ekke is net joune
Heeltemal totaal en al