Skip to content

Dans Alleen

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Ek voel daai butterflies Saam jou proe als soos lente Somer sonskyn wense Jy sรช jy's weggeblaas Smeer heuning om my mond Hierdie voel so gesond Toe kom die duisende kondisies Ek sien deur al jou illusies Jy was engel, jou duiwel Hoe het ons hier uitgekom? Ek staan hier tussen vreemdelinge Onbekende stormwinde Hoe het ek hier gekom? Sit harder die musiek Somer ritme golwe Sit my in die wolke Jou woorde maak my siek Noem my drome crazy Ek is nie gephase nie Ek dans alleen Ek dans alleen Ek hoor die lulllabies Sit af al die ligte Vee uit die gesigte Jy sรช jy het my lief My hart klop in jou rigting Jou naam is al wat ek sing Toe kom die duisende kondisies Ek sien deur al jou illusies Jy was engel, jou duiwel Hoe het ons hier uitgekom? Ek staan hier tussen vreemdelinge Onbekende stormwinde Hoe het ek hier gekom? Sit harder die musiek Somer ritme golwe Sit my in die wolke Jou woorde maak my siek Noem my drome crazy Ek is nie gephase nie Ek dans alleen Ek dans alleen Ek was jou Romeo My Juliet In 'n gebroke wรชreld was ons perfek Nou dans ek hier Alleen op die ritme Klop in 'n bos Klop saam met die ligte Hartseer cowbow onder die straatlig 'n Lone Ranger op soek na die maanlig My Juliet Kan jy my kom red? As ek jammer sรช vir jou optredes Jou skote, woorde, leรซ gebeurtes Dalk as meer oorgehad het Sou ek meer van myself oorgegee het Vir jou om te vat Vir jou om te hou My dae is oor van die Romeo My Juliet Kan jy my van jou kom red? Sit harder die musiek Somer ritme golwe Sit my in die wolke Jou woorde maak my siek Noem my drome crazy Ek is nie gephase nie Ek dans alleen Ek dans alleen Ek dans alleen Ek dans alleen