Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Ek Is Omdat Ons Is
Jay & Lianie May
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
'n Sekond om jou raak te sien, minuut hou van jou
Na 'n uur heel verlief, kan nie meer sonder jou nie
Elke dag wil ek met jou praat, 'n week net vir jou
Na 'n maand is jy al een wie ek vas wil hou
Ja jy is die een wat ek altyd sal liefhรช
Ek is omdat ons is, omdat jy langs aan my is
En die beste van alles is, as ek val is jy daar
Ek is omdat ons is omdat jy my op 'n pad lei
En die beste van alles is dat ek mal is oor jou
Na die jare nog aan die gang net ek en jy
Deur gevare was ons nie bang, net sterk gebly
Want jy's alles vir my
Ja jy is die een wat ek altyd sal liefhรช
Ek is omdat ons is, omdat jy langs aan my is
En die beste van alles is, as ek val is jy daar
Ek is omdat ons is omdat jy my op 'n pad lei
En die beste van alles is dat ek mal is oor jou
Hoekom het ek dan so vinnig van liefde geweet?
En hoekom wil hรช dan 'n leeftyd om jou te vergeet?