Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Wyntrein
Pierre Rossouw
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ons is vuurwarm ouens op die Wyntrein
En ons kuier lekker hier op Stasie Brandewyn met 'n lekker paar plekkies waar ons moet stop
Maar ou Jan se ogies bly die heeltyd omdop
Hy sรช (Ek kan nie meer nie ouens, ek wil afklim)
Ek sรช ons moet nog stop by Vodka, Sours en Gin ons kan nie af sonder die designated driver
Hy try die locks pick met 'n lepel soos MacGyver
En die manne pak weg, stasie vir stasie die manne slack af glasie vir glasie
Die manne gaan pee-pee blasie vir blasie en nou soek almal 'n matrassie
Daar's net eending van die Wyntrein wat jy moet verstaan
Jy weet dalk waar jy opklim, maar nie waar jy gaan
As jy eers op is drink jy dop na dop en Babbelas Stasie is jou laaste stop
Ons tel die bottels op die tafels in sy tiene ons sien die volgende stop lyk nes Tequila
Ou Jan sรช (Ouens, ek bly die heeltyd omval)
Ons sรช dis reg, ons is mos hier, ons sal jou optel
In my lewe was ek tog nog nooit so dronk nie
Is net 'n wonderwerk ek was nie in die tronk nie en net toe ek besluit ek gaan liewer afklim
Toe vind ek myself in 'n sirkel De la Rey sing
En die manne pak weg, stasie vir stasie die manne slack af glasie vir glasie
Die manne gaan pee-pee blasie vir blasie en nou soek almal 'n matrassie
Daar's net eending van die Wyntrein wat jy moet verstaan
Jy weet dalk waar jy opklim, maar nie waar jy gaan
As jy eers op is drink jy dop na dop en Babbelas Stasie is jou laaste stop
Ou Jan is nou so dronk hy chat die girls op hy sien 'n girl wat by 'n pooltafel 'n bal klop
Hy gryp haar aan haar linkerboud en hy dink wat nou
Dis toe 'n langhaar ou en nou is altwee sy oรซ blou
En die manne pak weg, stasie vir stasie die manne slack af glasie vir glasie
Die manne gaan pee-pee blasie vir blasie en nou soek almal 'n matrassie
Daar's net eending van die Wyntrein wat jy moet verstaan
Jy weet dalk waar jy opklim, maar nie waar jy gaan
As jy eers op is drink jy dop na dop en Babbelas Stasie is jou laaste stop
(Daar's net eending van die treinwyn staan)
(Ah jy weet nie kom waar jy)
(En staan is stop is drink jy dop na stop en Babbelas Stasie is jou laaste stop)