Skip to content

Spyt Kom Te Laat

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Je breek my hart in jou beloftes Jy trou oor my en jy sien alles wat fout is Jy soek iets, niets Sy my wat kos dit? Om alles weer warm te maak wat skielik so koud is Spyt kom te laat, kom te laat Dit kom om jou seer te maak Ek wil nog praat oor je sedes, te laat om 'n plan te maak Spyt kom te laat, kom te laat As jou hart die waarheid praat Wat het geword van ons liefde, die rede wat ons een maak Baby, jy gaan my nog mis as jou kop teen aan jou kussen Rus, as jy wonder waar jou koffie is, dan gaan jy my mis Als jy later in die aand nog vaker lรช en as niemand om vir Jou te sรช, jy is alles wat my hart wil hรช, dan gaan jy my mis Jy draai jou rug op dit wat waar is Hoe kan ek dit regmaak as jy nie daar is? Ek alles gegee, maar niks gekry nie En somtyds weet ek nie eers waaroor ons skry nie Spuy kom te laat, kom te laat Dit kom om jou seer te maak Ek wil nog praat oor je sedes, te laat om 'n plan te maak Spyt kom te laat, kom te laat As jou hartie waarheid praat Wat het geword van ons liefde, die rede wat ons een maak Baby, jy gaan my nog mis as jou kop teen aan jou kussen Rus, as jy wonder waar jou koffie is, dan gaan jy my mis Als jy later in die aand nog vaker lรช en as niemand om vir jou Te sรช, "jy is alles wat my hart wil hรช", dan gaan jy my mis Spuit kom te laat, kom te laat As jou hartie waarheid praat Spyt kom te laat, kom te laat Dit kom om jou seer te maak Ek wil nog praat oor je sedes, te laat om 'n plan te maak Ooooh spyt kom te laat, kom te laat As jou hartie waarheid praat Wat dit geword van ons liefde, die rede wat ons een maak Baby, jy gaan my nog mis as jou kop teen aan jou kussen Rus, as jy wonder waar jou koffie is, dan gaan jy my mis Als jy later in die aand nog vaker lรช, en as niemand om vir jou Te sรช, "jy is alles wat my hart wil hรช", dan gaan jy my mis Dan gaan jy my mis