Skip to content

Kerse Teen Die Donker

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Sy grendel die deure Hang haar jas op Klim uit haar stiletto's Hoor haar hart klop En hard klop die stilte Die stilte bal vuis En stilte word magtig In 'n leรซ donker huis Gestroop van grimering Gestroop van gesig Sit sy op die rusbank En wens sy kon vlug En sy brand kerse teen die donker Kerse, groot en klein Kerse teen die ou verdriet Kerse teen die pyn Hul moes die grendels oopbreek Sirenes het gelui Die brandweer het gesukkel Om toegang te verkry Hul vind haar op die rusbank 'n vuur gevang in smart Om haar 'n duisend kerse Eens kleurvol, nou pikswart Niemand by haar begrafnis Net 'n man geklee in blou Die ondernemers het gewonder Hoe hy verbind was aan die vrou Die man in blou het niks gesรช Net lelies op haar graf gelรฉ En weggeloop met al sy leed Na wie weet waar, sal God net weet