Skip to content

Ekskuus Oom

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

ekskuus oom wat soek jy hier ek weet jou dogter is duur maar sy is hier onder my dak en eฤท nie toe laat dat jy haar kom vat ek weet oom hou niks van my nie maar ek wil ook nie baklei nie gee my kans om te wys dat die lewe kan vuis en na jou dogter kan kyk ek soek ook net n huisie oulike meisie n broek wat nie raak vou kos op die tafel oom die lewe is swaar so gee my n tydjie saam met haar ek sal mooi na haar kyk ek sal haar mooi oppas en die wereld wys al is dit net amsterdam of dalk parrys ek sal al my sente oor die jare spaar want oom weet ek sal alles doen vir haar miskien noem ek enige oom my pa verstaan oom wat ek bedoel ek kan nie help hoe ek voel ek het nie veel om te gee maar ek word lam in my kniee as ek tyd met haar spandeer en ek seker sy is die een so ek kan haar nie net leen ek wil haar vir ewig hou ek wil eendag met haar trou so verstaan jy nou ek soek ook n geboukie om te deel met my vroukie n kar wat sal start n kleintjie wat na haar aard oom die lewe is kort maar ek wil saam jou dogter oud word ek sal mooi na haar kyk ek sal mooi oppas en die wereld wys al is dit net amsterdam of dalk parrys ek sal al my sente oor die jare spaar want oom weet ek sal alles doen vir haar ek sal haar mooi oppas en die wereld wys al is dit net amsterdam of dalk parrys ek sal al my sente oor die jare spaar want oom weet ek sal alles doen vir haar miskien noem ek enige oom my pa en as die wereld om ons val sal ek haar niks doen om haar op te tel oom moet verstaan sy is my beste pel en ek sal mooi na haar kyk ek sal haar mooi oppas en die wereld wys al is dit net amsterdam of dalk parrys ek sal al my sente oor die jare spaar want oom weet ek sal alles doen ek sal mooi na haar kyk en haar mooi oppas en die wereld wys al is dit net amsterdam of dalk parrys ek sal al my sente oor die jare spaar want oom weet ek sal alles doen vir haar miskien noem ek enige oom my pa miskien noem ek enige oom my pa miskien noem ek enige oom my pa