Skip to content

Stille Waters

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Jy het gesรฉ ons liefde sal bly staan Al tuimel al die berge in die oseaan Doen vir my 'n gunsie voor jy gaan Gooi vir my 'n klippie, 'n klippie in die oseaan En wie sal ooit die liefde kan verstaan Nader as 'n hartklop en verder as die maan Daar is 'n tyd van kom en 'n tyd van gaan Dit het ek gelees maar hoe sal ek dit ooit verstaan En kyk hoe sak die seekel maan in die stille oseaan Stille waters, diepe grond Onder draai die duiwel, onder draai die duiwel rond Miskien is liefde net 'n fantasie Dit is nie altyd maanskyn en rose nie Jy was vir 'n rukkie aan my sy Was jy net 'n bietjie, ook 'n bietjie lief vir my En kyk hoe sak die seekel maan in die stille oseaan Stille waters, diepe grond, onder draai die duiwel, onder draai die duiwel rond Miskien is daar 'n plek vir ons twee saam Ander kant die berge oooh van die maan En as die maan weer op kom sal ek onthou Ek was vir 'n rukkie ook 'n bietjie lief vir jou En as die maan weer op kom sal ek onthou Ek was vir 'n rukkie ook 'n bietjie lief vir jou Ook 'n bietjie lief vir jou