Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
sterre brand
Jan Bloukaas
,
Janie Bay
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Na die jare
Gif in my hare
Al daai laat aande
Proe soos tequila en sonder jou hande op my
Jy trek my in jy trek my uit met n koue kyk en jou
Warm lyf voel ek verloor beheer (ek verloor beheer)
Jy trek my in jy trek my uit kan dit langer bly kan dit langer bly so
Reg dit was verkeerd my soos n boek gelees al die woorde weer vergeet
Jys steeds mooi vir my
(Jys steeds mooi vi my)
Skemers op strande
Sand deur ons hande
Ons breek soos die branders
Voel dit weer en weer en weer en weer
Jy trek my in jy trek my uit kan ek langer bly kan ek
Langer bly voel soos die eerste keer (voel soos die eerste keer)
Jy trek my in jy trek my uit met n koue kyk en jou
Warm lyf so reg dit was verkeerd my soos n boek gelees
En as jy val sal ek jou vang die sterre brand jou oรซ maak hul toe my
Skat voel ek verloor beheer ek moet
Van jou vergeet hou op so na my kyk
(Jy weet jys mooi vir my)
Jy weet jys mooi vir my
Jy weet jys mooi vir my
Jy weet jys mooi vir my
Jy weet jys mooi vir my
Jy weet jys mooi vir my
Jy weet jys mooi vir my
Jy weet jys mooi vir my
ย