Skip to content

Niemand Soos Jy Nie

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Ek kan mos nie dans nie En liefde verstaan nie Ek hou nie van deel nie Geheime weg gee nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is Ek breek nie die rรซels nie Ek sรช nie te veel nie Ek vra nie die vra nie Ek soen nie te lank nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is En ek weet dis nie nodig om meer te wag nie En ek weet en ek weet dis nie nodig om bang te raak nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is Niemand Niemand Niemand Niemand sal jou so lief kan he nie Niemand Niemand Niemand Niemand se hart so in my lรช nie Ek weet dit kan nie beter Dis liefde ek is seker Ek kan net nie genoeg kry nie Daar's niemand soos jy nie Niemand Niemand Niemand Niemand sal jou so lief kan he nie Niemand Niemand Niemand Niemand se hart so in my lรช nie Ek weet dit kan nie beter Dis liefde ek is seker Ek kan net nie genoeg kry nie Daar's niemand soos jy nie Ek speel nie my hart nie Verloor nie myself nie Nie bang om te keer nie Nie lus om te leer nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is Ek val nie te diep nie Beplan nie te vรชr nie Ek spring nie te hoog nie Droom drome te groot nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is En ek weet dis nie nodig om meer te wag nie En ek weet en ek weet dis nie nodig om bang te raak nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is Niemand Niemand Niemand Niemand sal jou so lief kan he nie Niemand Niemand Niemand Niemand se hart so in my lรช nie Ek weet dit kan nie beter Dis liefde ek is seker Ek kan net nie genoeg kry nie Daar's niemand soos jy nie Niemand Niemand Niemand Niemand sal jou so lief kan he nie Niemand Niemand Niemand Niemand se hart so in my lรช nie Ek weet dit kan nie beter Dis liefde ek is seker Ek kan net nie genoeg kry nie Daar's niemand soos jy nie Kom net nader Soen my, soen my, soen my Kom net nader Soen my, soen my, soen my Ek weet dit kan nie beter Dis liefde ek is seker Ek kan net nie genoeg kry nie Daar's niemand soos jy nie Niemand Niemand Niemand Niemand sal jou so lief kan he nie Niemand Niemand Niemand Niemand se hart so in my lรช nie Ek weet dit kan nie beter Dis liefde ek is seker Ek kan net nie genoeg kry nie Daar's niemand soos jy nie (soos jy nie) Daar's niemand soos jy nie.