Genade Genoeg
Seuns van Sion
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
1ste VERS
Wil jy in die sonde bly?
Dat die genade meer kan word
Nee; Stellig nee
Die loon van die sonde is die dood.
Stellig nee,
Stellig nee,
Stellig nee,
Die loon van die sonde is die dood
Maar Sy Genade genoeg
Vir jou en my
Die loon van die sonde is die dood.
2DE VERS:
Genade genoeg vir jou
Genade genoeg vir my
Sy Gees stuur Hy om ons te leer en te lei
Want die loon van die sonde is die dood