Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Kom Help my Varkie Vang
DJ Ossewa
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
kom help my varkie vang
kom help my varkie vang
ek wil sy lekkere spekboud braai
kom help my varkie vang
kom help my varkie vang
ek wil sy lekkere spekboud braai
hier kom hy reguit op ons afgedraf
ag nee hy is nou sommer laf
hier kom hy weer op ons afgedraf
om n vark te vang dit is n straf
kom help my varkie vang
kom help my varkie vang
ek wil sy lekkere spekboud braai
kom help my varkie vang
kom help my varkie vang
ek wil sy lekkere spekboud braai
ek tackle hom voor my ouma se deur
agge nee daar beginne hy te skree
ek wurg hom nou met my das
ag nee daar begin hy te skree
ek keer hom toe vas by die onderste hek
ag nee hy gly nou spanspek
ek hardloop hom in soos n haan sonder nek
ag nee nou lyk ek soos n gek
kom help my varkie vang
kom help my varkie vang
ek wil sy lekkere spekboud braai
kom help my varkie vang
kom help my varkie vang
ek wil sy lekkere spekboud braai
die mense dink ek is n gek
ag nee al wat ek soek is spek
ek vang hom uiteindelik by die onderste hek
ek spring op hom en breek sy nek
kom help my varkie vang
kom help my varkie vang
ek wil sy lekkere spekboud braai
kom help my varkie vang
kom help my varkie vang
ek wil sy lekkere spekboud braai...
...kom help my varkie vang
kom help my varkie vang
ek wil sy lekkere spekboud braai
kom help my varkie vang
kom help my varkie vang
ek wil sy lekkere spekboud braai
kom help ky varkie vang
kom help my varkie vang
ek wil sy lekkere spekboud braai
kom help my varkie vang
kom help my varkie vang
ek wil sy lekkere spekboud braai
ย