Skip to content

Onder In My Whisky Glas

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Onder in my whiskey glas, sien ek jou weer Onthou ek hoe ons was, en nou's my hart so seer Die kroeg se deur is toe, wasem hang in donker lug Ek lig my glas op om te proe, maar voor my sien ek jou gesig Onder in my, onder in my Onder in my whiskey glas Is jy nog aan my vas Ek het jou verruil vir die droom, van 'n duisend kontinente Maar nou sien ek my glas se boom, en ek tel my laaste sente Jy's orals om my hier vannag, ek voel jou in my lewe Whiskey is hard en jy was sag, jy is bo drank verhewe Onder in my, onder in my Onder in my whiskey glas Is jy nog aan my vas Onder in my, onder in my Onder in my whiskey glas Is jy nog aan my vas Instrumenteel Drie skepe moes my wegvoer, na lande ver van hier Maar daar's skimme op die vloer en visioene in my bier Ek weet ek was verkeerd gewees my oรซ traan, my maag wil draai My drome was nog vis nog vlees, drie skepe het my hart verraai Onder in my, onder in my Onder in my whiskey glas Is jy nog aan my vas Onder in my, onder in my Onder in my whiskey glas Is jy nog aan my vas