Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Die dae van die Ysterwa-kruiwa
Zirk Bergh
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Oe ek onthou nog daardie dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa
Oe hy stoot so swaar en ons moes altyd jaag
Die werk moes klaar
En daai ysterwiel was so swaar soos lood
En na skool moes ons kruiwa stoot
So krom, krom, so't ek geloop
Die boggel op my rug is van kruiwa stoot
So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stootery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa
So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stootery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa
En ek kan nog vandag steeds my pa hoor
Hy sรช, stoot daar voor, ons moet die bult oor
O ons is gemor met daai kruiwa
En praat jy teen dan kry jy slae
En daai ysterwiel was vreeslik swaar
En ons klomp kinders vreeslik maer
Die son was warm, die sand was duk
Daar in die sandveld het ek leer bid
So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stootery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa
So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stootery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa
En ek dink soms terug aan daardie dae
En wat het geword van daai kruiwa?
En my kwaai pa, hy's lankal dood
Ek glo daar bo moet hy kruiwa stoot
En vandag nog is daar 'n vout op my kop
Die dokter sรช ek ly aan kruiwa skok
En nooit sal ek ooit agter 'n ruiwa loop
Want ek het genoeg in my lewe gestoot
So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stootery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa
So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stootery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa
So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stootery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa
Die dae met daai, verdomde yster wiel kruiwa
ย