Skip to content

Kak Soek

Jack Parow; Early B
Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra Ja, ons is groot, ons is sterk, ons moet leer, ons moet werk Soek jou meer by die kerk, hier's jou tee, soek jy tert Jy moet doen wat ek sรช, jy moet sit, jy moet lรช Daar is nie tyd vir dink nie, jy moet weet wat jy wil hรช Well, you all fucking boring, your jokes fucking bore me Dis hoekom as jy my invite, sal ek nooit fokken kom nie Ippie fokken tombie, wat bietjie fokken jombie Bra, jy het meer fokken baggage as n kombie Almal het gedog ek gaan relax as ek ouer raak Maar maak nog die doef-doef musiek wat jou ouers haat Parow praat weer fresh, dressed fokken vars man My tunes kom met meer beeps-beeps as 'n mars man So los eerder die kak vir die man met die mullet En gaan koop vir jou 'n klein fokken huisie in die suburbs Ek's great bra, straight ja, straight uit die suid, ja Jou storie is klaar gefluit-fluit, ek is straight fokken, ja Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra Is van die dal af meisie, daai kort ou van die dal, ja is hy die Oh, baby voel dit, want ek kom vir jou kop Soos daai coke in "The God's must be crazy" Pasop jong, die block is hot, ek rob die spot Ek stop van hip hop, hip hop As ek a taxi sien, dan maak my knieรซ dit My bruh, ek doen die ding knaend want, ek need die van Baba, bring jou brood hier, want hier's jou jam I just wanna F U like Ceelo, man Gaan check die dm van jou Instagram Coz, I'll double tap that if you need a hand Make you hit the high notes like a tweeter, man Klou aan jou heup styf, lyk ek is 'n beeper, nรช Dan sal ek chipa, chipa, chipa there Okay, sy kry die picture, wag gou bring die beat in there Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra Vandag is nie my dag nie Daar is niemand op die aarde wat ek nie vandag sal klap nie So vat hier, hoor hier, gee my net my spasie My pinky dra die ring van die five star ou kappie Want ek gee jou kos 'n krop Maak jou bek bloei in my kop Los my in my bubble, my bra Moet my nie kom kak vra nie Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra Watch my moer strip Brother cool dit