Skip to content

Kyknet Country

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Hoor hoe klop my hart hier binne my Ek wens die tyd gaan nooit verby Bring jou hoed en jou cowboy boots Ek vat jou weg vir 'n oomblik Want ons sing bietjie bietjie Dans bietjie bietjie Kyk bietjie bietjie Country Ja ons sing bietjie bietjie Dans bietjie bietjie Kyk bietjie bietjie Country Vanaand is dit saamwees Net ek en jy Ek wens ons kon vir altyd hier bly Gee my jou liefde Gee my jou hart Ek vat jou weg vir 'n oomblik Want ons sing bietjie bietjie Dans bietjie bietjie Kyk bietjie bietjie Country Ja ons sing bietjie bietjie Dans bietjie bietjie Kyk bietjie bietjie Country Want ons sing bietjie bietjie Dans bietjie bietjie Kyk bietjie bietjie Country Ja ons sing bietjie bietjie Dans bietjie bietjie Kyk bietjie bietjie Country Ons sing bietjie bietjie Dans bietjie bietjie Kyk bietjie bietjie Country Kyknet country (Bietjie bietjie bietjie) Ons kyk net Country