Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Sit Die Ligte Aan
Steve Hofmeyr
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Sit die ligte aan...
"Jy sรช jy's klaar met liefde & met omgee
Jy sรช dit vat die beste uit jou uit
En jy het als gegee wat jy gehad het
Is jou eensaamheid 'n feit
Dit hang nog ini skadus van jou woorde
dit lui nog soos die klokke in die nag
dit speel nog ini hoeke van jou oรซ
in jou kuiltjie as jy lag
dan land daar 'n engel
en al wat jy dink jy geweet het
is verkeerd
Sit die ligte aan, op jou aanloopbaan
Want 'n engel soek 'n plek om in jou hart te land... sit dit aan!
Jy sรช jy knip jou telefoon se drade
jy wil net alles uit jou lewe vee
wie sal weet wat in jou hart gebeur het
as jy onder water skree
Gee my kans om jou weer te bereik
Gee my kans om jou weer terug te vind
Laat my net my arms om jou toesluit
Dat jy weer oor liefde sing..."
ย