Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Jy Ken My Naam
Demi Lee Moore
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Hoe laat jy iemand gaan as als in jou wil vashou?
Hoe leer jy iemand glo as die twyfel aan jou klou?
Hoe duur is elke oomblik maar jou liefde kos my niks
Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see?
Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see?
ย
Jy ken my naam jy sien my vrees
En ek kan nรชrens gaan waar jou liefde nie sal wees
Ek's nie genoeg nie jy gee nie om nie
Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
ย
Al vat ek voor jou teurse dit is nooit vir jou teveel
Jou arms bly oop daar's 'n lรชplek vir my siel
My wรชreld is jou alles al is my wรชreld maer
Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see?
Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see?
Jy ken my naam jy sien my vrees
En ek kan nรชrens gaan waar jou liefde nie sal wees nie
Ek's nie genoeg nie jy gee nie om nie
Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
En as als gesรช en doen is
Is dit jy wat my vashou
Die minute en sekondes beteken meer saam met jou
Jy ken my naam
Jy sien my vrees
En ek kan nรชrens gaan waar jou liefde nie sal wees nie
Ek's nie genoeg nie jy gee nie om nie
Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
ย