Heel
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Jy sรช ek het genoeg gedrink
Maar liefie ek is bang om te dink
Ek is bang ek rafel oor jou
Rafel oor jou uit
Jy sรช hey, jy
Jy's heel genoeg
Heel genoeg vir my
Jy sรช hey, jy
Jy's heel genoeg
Heel genoeg vir my
Ek dra jou ring van laatmiddag goud
En warm aande
Daar's 'n kind in ons huis
Diamante lag trane
Dis om sterre in jou hand te hou
Om iemand te lewe
Dis te groot vir nou
Ek lag, maar ek bewe
Jy sรช ek het genoeg gedrink
My lief ek het die aand weer ontwrig
En ek rafel oor jou
Rafel oor jou uit
Jy sรช hey (hey), jy (jy)
Jy's heel genoeg
Heel genoeg vir my
Jy sรช hey, jy (jy)
Jy's heel genoeg vir my
Heel genoeg vir my
Jy's heel genoeg vir my
Heel genoeg vir my