Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
As jy wonder hoe ek voel
Want ek sรช dit nie genoeg nie
Soms sรช 'n man te veel
Maar nie wat hy bedoel nie
Dan kyk ek net na jou
Jy wat my regop hou
En ek sien wat jy werd is
Daar is soveel wat ek wil sรช
Wat ek nie altyd wys nie
Ek hoop dat jy kan sien
Wat ek nie kan beskryf nie
Dan kyk ek in jou oรซ
Dis jy wat in my glo
En ek weet wat jy werd is...
Wat geld nie kan koop nie
Wat woorde nie sรช nie
Wat die wรชreld nie het nie
Kry ek by jou
Wat die oog nie kan sien nie
En jy nie altyd voel nie
Meer as dit alles kry ek by jou
Wat geld nie kan koop nie...
Wanneer tye moeilik raak
En ek dit nie verstaan nie, is jy my regterhand
Wat my nie sal laat gaan nie
Dan kyk ek weer na jou
Jy wat my staande hou
En ek sien wat jy werd is
Want ek gaan op my knieรซ elke dag
Ek sรช dankie vir als wat jy is
Soveel meer as wat ek voor kon vra