Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
buitenkant
Van Coke Kartel
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Hier wag ons die seisoene om
Daardie skuldgevoel jou medisyne
So hou ons aan en verdra net alles
My liggaam het al beter dae gesien
Jissus, dis gevaarlik hier!
Jy kan nog steeds nie vir jou self d___ nie
Die winterkinders dans met Sjina vanaand
Geld in die hand!
Buitenkant!
Ek is dalk nie สผn sent werd nie maar ek voel soos R300!
Geografies is ons geรฏsoleer
Verbitter deur jou ervaring
Begryp in stilte ons ontwikkeling
vertraag deur ons afwesigheid
Fokkit, dis gevaarlik hier!
Jy kan nog steeds nie vir jou self d___ nie
Die winterkinders dans met Sjina vanaand
Geld in die hand!
Buitenkant!
Ek is dalk nie สผn sent werd nie maar ek voel soos R300!
In ons fokkin moer
Knieรซ op die badkamer vloer
Ek het jou al daar gesien
Ek het jou al daar gesien
Die winterkinders dans met Sjina vanaand
Geld in die hand!
Buitenkant!
Ek is dalk nie สผn sent werd nie maar ek voel soos R300!
ย