Skip to content

Op Jou Spoor

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Sรช jys verlief op my, maar dis nou verby Die son het klaar gesak En die wolke kom sit teen die rand Van my gekweste hart Hier kom die donderweer, ek kan dit nie keer Gan haal jou emmer sement en skep water om dit mee te meng En vee al my kraake toe. Ja ek is op jou spoor Op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie Jou nie verloor Elke traan wat jy afvee, ly net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor Op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie Jou nie verloor Daars n plek in my hart spesiaal net vir jou gehou Ja ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Sal jy jou kop op lig, my wonde is nog rou Sou saam n lewe bou Dis waarvoor ek bid vir jou, ek bid vir jou Is daar nog hoop vir my, waar gaan ek jou kan kry Die skoot het klaar geklap, en al wat sit is n spoor in die sand Hoe het ons hier beland Ja ek is op jou spoor Op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie Jou nie verloor Elke traan wat jy afvee ly net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor Op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie Jou nie verloor Daars n plek in my hart spesiaal net vir jou gehou Ja ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Ja ek is op jou spoor Op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie Jou nie verloor Elke traan wat jy afvee ly my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor Op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie Jou nie verloor Ek het plek in my hart spesiaal net vir jou gehou Ek is op jou spoor