Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Goue Piesang
Van Pletzen
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Steek my soos 'n heuningby
Blaas my soos 'n hurricane
Verorber elke deel van my
Ek wil my naam op jou lippe hรช
Ooh, dis weer sulke tyd
Skep my op soos ontbyt
Tap my leeg soos konfyt
Ek wil my naam op jou lippe hรช
Ooh sha la la la
Ooh sha la la la
Ooh sha la la la
Aah haa
Ooh sha la la la
Ooh sha la la la
Ooh sha la la la
Aah haa
Verf my soos 'n harlekyn
Laat my hele lyf verdwyn
Vat my plesier, gee my pyn
Ek wil my naam op jou lippe hรช
Skil my soos 'n goue piesang
Eet my tot jy na my verlang
Brand saam my soos son op sand
Ek wil my naam op jou lippe hรช
ย
Steek my soos 'n heuningby
Blaas my soos 'n hurricane
Verorber elke deel van my
Ek wil my naam op jou lippe hรช
ย