Skip to content

Duisend Soene

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Gee my 'n bietjie van jou om vanaand in my koffer te pak Gee my jou glimlag, ek hou dit styf in my sak Gee my 'n woord uit jou mond Waarmee ek vir jou 'n lied kan sing Want ek gee jou dit als 'n honderd keer Vir elke soen gee ek nog een meer Wag net hier vir my Want ek kom terug om by jou te bly Ek bring 'n duisend soene Net vir jou Om vir altyd en ewig by jou te hou Tot ons weer ontmoet Tot ek jou weer groet Los ek al my soene vir jou Ons is eenkeer jonk Kan net eenkeer lewe Om eedag als te onthou Ek gee vanaand my liefde my hart En 'n duisend soene vir jou Gee my jou hande om my vas te hou in 'n donker nag Die kyk in jou oรซ wat die kind in my kan laat lag Al staan jy hier en ek staan daar Elke oomblik saam kan ons bewaar Wag net hier vir my Want ek kom terug om by jou te bly Ek bring 'n duisend soene Net vir jou Om vir altyd en ewig by jou te hou Tot ons weer ontmoet Tot ek jou weer groet Los ek al my soene vir jou Ons is eenkeer jonk Kan net eenkeer lewe Om eedag als te onthou Ek gee vanaand my liefde my hart En 'n duisend soene vir jou Ek gee vanaand my liefde my hart En 'n duisend soene vir jou