Skip to content

Ryperd

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Ou Ryperd, ons ry die pad tesame Ou Ryperd, so deur die lewensbane Wanneer jou rydag oor is Gaan jou ou lyf lekker rus Jy, ou Ryperd van my Jaag maar aan ou maat Die maan skyn helder vanaand Jaag maar aan ou maat My outjie hy wag vir my vanaand O hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug En dra my op jou lekker ou rug Jaag maar aan ou maat Want my outjie hy wag daar vanaand Jippie Jippie Jip, Jippie Jippie Jip My ou perd Daar is voer en rus En jy doen jou bes my ou perd Dra my oor die rivier se brug Dra my op jou lekke ou rug Na my ou Jannie Die seun van Tant Annie op die plaas Ou Ryperd, ons ry die pad tesame Ou Ryperd, so deur die lewensbane Wanneer jou rydag oor is Sal jou ou lyf lekker rus Jy, ou Ryperd van my Jippie Jippie Jip, Jippie Jippie Jip My ou perd Daar is voer en rus En jy doen jou bes my ou perd Dra my oor die rivier se brug Dra my op jou lekker ou rug Na my ou Jannie Die seun van Tant Annie op die plaas Jippie Jippie Jip, Jippie Jippie Jip My ou perd Daar is voer en rus En jy doen jou bes my ou perd Dra my oor die rivier se brug Dra my op jou lekker ou rug Na my ou Jannie Die seun van Tant Annie op die plaas Na my ou Jannie Die seun van Tant Annie op die plaas Na my ou Jannie Die seun van Tant Annie op die plaas