Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Moederland
Ashton Nyte
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Moederland
Jou skadu voel ek nog
Jou gedig hier in my bors
Nou wil ek alles los en huistoe kom
Moederland
So skielik in my hart
So ver weg van jou pad
Soos โn ou vergete skat het jy my verstom
Moederland
Ingrid en Louis
Kerkorrel, Du Plessis
Jou suiwer melodie nog steeds so jonk
En as ek nou aan jou dink
Moet ek vir al jou kinders sing
En as daar niks is wat ek vir jou kan gee nie
Dan bid ek dat jy vrede vind
Moederland
Jou skadu voel ek nog
Jou gedig hier in my bors
Nou wil ek alles los en huistoe kom