Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Dis Altyd Lente
Nic Stevens
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
ooooooo
dis altyd lente in die oรซ
van die stellenbosch studente
dis altyd lente in die oรซ
van die stellenbosch studente
van die studente sonder sente
is dit aaaaaaltyd lente
hy bel sy pa jammer om te pla
hy moet weer kla sy geld is oppela
pa moet maar weer stuur die boeke is maar duur
min weet pa die geld is vir plesier
ooooooo
dis altyd lente in die oรซ
van die stellenbosch studente
dis altyd lente in die oรซ
van die stellenbosch studente
van die studente sonder sente
is dit aaaaaaaltyd lente
stap na die kroeg nog n vak geploeg
ons dink oorgenoeg tot ons is weer moeg
wat gaan jou pa sรช resultate wil hy hรช
ons kuier nou te lekker wil nog n doppie hรช
ooooooo
dis altyd lente in die oรซ
van die stellenbosch studente
dis altyd lente in die oรซ
van die stellenbosch studente
van die studente sonder sente
is dit aaaaaaaltyd lente
ooooooo
dis altyd lente in die oรซ
van die stellenbosch studente
altyd lente in die oรซ
van die stellenbosch studente
van die studente sonder sente
is dit aaaaaaaltyd lente
is dit aaaaaaaltyd lente
ย