Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Hou My Vas
Joe F
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Daar's 'n donker maan vanaand
En die bome se geritsel
As die wind
Ons kwale waai
'n Jakkals huil van vรชr af
As om vir ons te sรช
Dis tyd
Om te gaan slaap
Wie sal dan
Wie sal dan
Hou my vas (Hou my vas)
Hou my dop (Hou my dop)
En kyk net af (Kyk net af)
Kyk net op (Op, op, op)
Hou my vas (Hou my vas)
Hou my dop (Hou my dop)
En kyk net af (Kyk net af)
Kyk net op (Op, op, op)
Jy dink dis waansin
As ek vir jou wil sรช
Hoe lief
Ek jou het
My tyd staan nie stil nie
En jonger word ons ook nie
As ek
Vir jou fluister
Wie sal dan
Wie sal dan
Hou my vas (Hou my vas)
Hou my dop (Hou my dop)
En kyk net af (Kyk net af)
Kyk net op (Op, op, op)
Hou my vas (Hou my vas)
Hou my dop (Hou my dop)
En kyk net af (Kyk net af)
Kyk net op (Op, op, op)
En ek staan nou
Ek staan nou
Ek staan nou
En wag
Hou my vas (Hou my vas)
Hou my dop (Hou my dop)
En kyk net af (Kyk net af)
Kyk net op (Op, op, op)
Hou my vas (Hou my vas)
Hou my dop (Hou my dop)
En kyk net af (Kyk net af)
Kyk net op (Op, op, op)
En ek staan daar