Skip to content

Jy Speel 'n Game Met My

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Do do do do do do do do do wow. Ek weet ek moenie, jy's gevaarlik, Maar ek val weer hals oor kop vir jou! En jy weet dit maar jy voel nie iets vir my nie, Want ek's net n game vir jou! Onthou, die wiel sal draai al speel jy net vir nou! Jy speel n game met my en dis ek wat weer verloor, oor en oor. Raak ek weer verlief op n hartedief, ek gee oor, Ek verloor! Do do do do do do do do do wowร—2 Jy vat maar jy gee nooit terug Want jou liefde is te koop! Geweetenloos soek jy meer en jy laat my aanhou hoop. Is daar iets meer tussen kou en my of niks meer volgens jou? Onthou, die wiel sal draai al speel jy net vir nou! Jy speel n game met my en dis ek wat weer verloor, oor en oor. Raak ek weer verlief op n hartedief, ek gee oor, Ek verloor! Do do do do do do do do do wowร—2 Jy speel n game met my en dis ek wst weer verloor, Oor en oor. Raak ek weer verlief op n hartedief? Ek gee oor, Ek verloor... jy speel n game met my(jy speel n game met my) Is ek niks vir jou?(is ek niks vir jou) Die wiel sal draai (die wiel sal draai) Geen berou! Jy speel n game met my en dis ek wat weer verloor, oor en oor. Raak ek weer verlief op n hartedief, ek gee oor, Ek verloor! Do do do do do do do do do wowร—5 (jy speel n game met my, raak ek weer verlief?)