Wag Vir Jou
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Doen waarvan ek hou
Hou van wat ek doen
Dink baie goed goed baie deur nie
Ek worry nie
Sal altyd wag vir jou
Jy weet hulle sรช as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie
Wees lief vir die een saam met wie jy is
Al die eensames, as jy eensaam is
Wees lief vir die een saam met wie jy is
Sal altyd wag vir jou
Doen waarvan ek hou
Hou van wat ek doen
Dink baie goed goed baie deur nie
Ek worry nie
Jy weet jyt gesรช jy sal altyd
Ma' nou's dit nooit en ek mis jou in my af
tyd as ek 'n "Friends" episode in my bed kyk
Moenie sรช jy's jammer nie
Ek is nie
Sal altyd wag vir jou
Als is nou so stil
Met die wind in my oor
En die reรซn teen my ruit en
Als is nou so stil
Ooooo
Sal altyd wag vir jou